duimnael|Ugo Cavallero Ugo Cavallero (20 September 1880 - 13 September 1943) was 'n Italiaanse bevelvoerder voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was 'n ontvanger van die Ridderskruis van die Ysterkruis van Nazi-Duitsland.
Eksterne skakels
Kategorie:Italiaanse militariste Kategorie:Maarskalke Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1943