+BiskajeBizkaia 100px 100px Vlag Wapen 250px Land Outonome Gemeenskap 23px Baskeland Hoofstad Bilbao Oppervlak – Totaal 2 217 km² Bevolking – Totaal (2014) – Bevolkingsdigtheid – % van Spanje Gelys 9de 1 159 639 520/km²2,47% Parlementêre verteenwoordiging – Setels in die Spaanse Kongres – Setels in die Spaanse Senaat – Setels in die Juntas Generales 8 (van 350) 4 (van 264)51 President Unai Rementeria (EAJ) Bizkaiko Foru Aldundia
Biskaje (Baskies: Bizkaia, Spaans: Vizcaya) is 'n provinsie van die Outonome Gemeenskap van die Baskeland in Spanje.
Daar word algemeen aanvaar dat Bizkaia, die oorspronklike Baskiese term na 'n berg of berghang verwys. Dit kom ooreen met bizkar, wat beteken : 1. rug, skouers, 2. krans, 3. dakstruktuur, 4. om op te leun (bizkarretik).
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Baskeland Kategorie:Provinsies van Spanje