Miguel de la Madrid Hurtado (Spaans: [miˈɣel de la maˈðɾið uɾˈtaðo]; 12 Desember 1934 – 1 April 2012) was 'n Meksikaanse politikus verbonde aan die Institusionele Rewolusionêre Party (PRI) wat van 1982 tot 1988 as die 59ste president van Meksiko gedien het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Presidente van Meksiko Kategorie:Sterftes in 2012