duimnael Romano Prodi OMRI (Italiaanse uitspraak: [roˈmaːno ˈprɔːdi]; gebore 9 Augustus 1939) is 'n Italiaanse politikus wat van 1999 tot 2004 as die 10de president van die Europese Kommissie gedien het. Hy was twee keer die eerste minister van Italië, eers van 17 Mei 1996 tot 21 Oktober 1998 en daarna van 17 Mei 2006 tot 8 Mei 2008.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Eerste Ministers van Italië Kategorie:Europese Kommissarisse van Italië Kategorie:Presidente van die Europese Kommissie