Ernesto Zedillo Ponce de León (Spaans: [eɾˈnesto seˈðiʝo]; gebore op 27 Desember 1951 in Meksikostad) is 'n Meksikaanse ekonoom en politikus wat van 1994 tot 2000 as die 61ste president van Meksiko gedien het. Hy was die laaste in die 71 jaar lang bewind onder die Institusionele Rewolusionêre Party (PRI).
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Presidente van Meksiko