Felipe de Jesús Calderón Hinojosa (Spaans: [feˈlipe kaldeˈɾon], ; gebore op 19 Augustus 1962) is 'n Meksikaanse politikus wat van 2006 tot 2012 as die 63ste president van Meksiko gedien het. Hy was dertig jaar 'n lid van die Nasionale Aksieparty (Partido Acción Nacional, PAN) voordat hy in November 2018 dié party verlaat het.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Presidente van Meksiko