Valerie Van Ost (25 Julie 1944 – 10 September 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Carry on Doctor (1967) en in die televisiereekse The Avengers (1961), The Tenant of Wildfell Hall (1968), en Arthur of the Britons (1972).

Filmografie Rolprente 1967: Carry on Doctor 1971: The Insomniac

Televisiereekse 1961: The Avengers 1968: The Tenant of Wildfell Hall 1969: Sandler and Young's Kraft Music Hall 1972: Arthur of the Britons

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu