George Maharis (1 September 1928 – 24 Mei 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Exodus (1960), The Satan Bug (1965), en The Happening (1967), en in die televisiereeks Route 66 (1960).
Filmografie Rolprente 1960: Exodus 1964: Quick Before It Melts 1965: The Satan Bug 1965: Sylvia 1967: The Happening 1967: A Covenant with Death 1970: The Last Day of the War 1970: Land Raiders 1982: The Sword and the Sorcerer
Televisiereekse 1958: The Investigator 1960: Route 66 1968: Journey to the Unknown 1970: The Most Deadly Game 1973: Shaft 1977: Shoot for the Stars
Televisierolprente 1966: A Small Rebellion 1968: Escape to Mindanao 1969: The Monk 1972: The Victim 1974: Death in Space 1976: Look What's Happened to Rosemary's Baby
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023