Ray McDonald (1921 – 20 Februarie 1959) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Born to Sing (1942), Good News (1947), There's a Girl in My Heart (1949), en All Ashore (1953).
Filmografie Rolprente 1941: Down in San Diego 1942: Born to Sing 1947: Good News 1949: There's a Girl in My Heart 1949: Flame of Youth 1949: Shamrock Hill 1953: All Ashore
Televisiereekse 1953: The Saturday Night Revue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1959 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu