Tommy Muñiz (4 Februarie 1922 – 15 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Lo que le pasó a Santiago (1989) en in die televisiereeks Los Garcia (1975).
Filmografie Rolprente 1965: La criada malcriada 1989: Lo que le pasó a Santiago
Televisiereekse 1975: Los Garcia
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu