Marc Gilpin (26 September 1966 – 29 Julie 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jaws 2 (1978), Where's Willie? (1978), en The Legend of the Lone Ranger (1981), en in die televisiereeks Flying High (1978).
Filmografie Rolprente 1978: Jaws 2 1978: Where's Willie? 1981: The Legend of the Lone Ranger
Televisiereekse 1977: Thunder 1978: Flying High
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023