Big John Hamilton (1916 – 5 Desember 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bandolero! (1968), Hellfighters (1968), Battle Creek Brawl (1980), en Tough Enough (1983).
Filmografie Rolprente 1968: Bandolero! 1968: Hellfighters 1980: Battle Creek Brawl 1983: Tough Enough
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu