Gregory Joujon-Roche (7 Desember 1966 – 31 Julie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Striptease (1996), G.I. Jane (1997), Spider-Man (2002), en Troy (2004).

Filmografie Rolprente 1988: Hard Rock Nightmare 1996: Striptease 1997: G.I. Jane 2002: Spider-Man 2004: Troy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu