Daniel L. Haynes (Junie 1889 – 28 Julie 1954) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hallelujah (1929), The Last Mile (1932), Escape from Devil's Island (1935), en So Red the Rose (1935).

Filmografie Rolprente 1929: Hallelujah 1932: The Last Mile 1935: Escape from Devil's Island 1935: So Red the Rose

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1889