Tina Yothers (gebore 5 Mei 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shoot the Moon (1982) en in die televisiereeks Family Ties (1982).
Filmografie Rolprente 1982: Shoot the Moon
Televisiereekse 1982: Family Ties 1982: One to Grow On 1984: Domestic Life 1988: Family Double Dare 1991: The Tina Yothers Show 2005: Celebrity Fit Club
Televisierolprente 1990: Laker Girls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu