Hierdie is 'n lys van gevangenisse in Suid-Afrika. Op 31 Maart 2019 was daar 243 korrektiewe sentra met 118 572 beddens en 162 875 gevangenes, waarvan 97% manlik en 29,30% verhoorafwagtend was, in Suid-Afrika.

Gauteng Kgosi Mampuru-gevangenis (voorheen Pretoria Sentraal-gevangenis) Zonderwater-gevangenis

KwaZulu-Natal Estcourt-gevangenis Umzimkulu-gevangenis Westville-gevangenis

Limpopo/Mpumalanga/Noordwes Brits-gevangenis Geluk-gevangenis Rooigrond-gevangenis by Mahikeng Standerton-gevangenis

Oos-Kaap Nqamakwe-gevangenis

Vrystaat Mangaung-gevangenis Grootvlei-gevangenis suid van Bloemfontein Goedemoed-gevangenis in die Suid-Vrystaat, Aliwal-Noord-omgewing Ventersburg-gevangenis suid van Kroonstad

Wes-Kaap Brandvlei-gevangenis Drakenstein-gevangenis (voorheen Victor Verster-gevangenis) Goodwood-gevangenis Helderstroom-gevangenis Pollsmoor-gevangenis Swellendam-gevangenis Voorberg-gevangenis

Sien ook Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste (vir moontlike samesmelting hiermee)

Verwysings

Gevangenisse