Die Aeritalia G.222 (voorheen Fiat Aviazione en later Alenia Aeronautica) is 'n mediumgrootte militêre vragvliegtuig met kort-opstyg-en-land vermoë. Dit is ontwikkel na aanleiding van 'n Navo tipe-spesifikasie, Italië was egter die enigste Navo-lidland wat die tipe aanvaar het. Amerika het 'n aantal van die vliegtuig aangekoop en dit die C-27A Spartan genoem.Donald (2000). p. 426.Frawley (2002). p. 44.
'n Moderner variant, die Alenia C-27J Spartan was later ontwikkel. Terwyl dit baie aspekte van die oorspronklike vliegtuig behou het, het die C-27J dieselfde turboskroefmotore en stelsels van die groter C-130J Super Hercules gebruik.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vragvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie