duimnael|350px|'n Boutknipper in aksie

'n Boutknipper is 'n soort groot buissnytang waarvan die handvatsels 'n groot reduksie bied, waardeur metaalstawe, slotte en boute met 'n gemiddelde deursnee (minder as 1 cm) sonder veel moeite gesny kan word. Soos kabelsnyers, kan boutknippers hidroulies of deur ander kragversterkerstelsels aangehelp word.

Eksterne skakels

Kategorie:Gereedskap