Die Fairchild Swearingen Metroliner (voorheen die Swearingen Metro en later die Fairchild Aerospace Metro) is 'n 19-sitplek, tweemotorige turboskroef-aangedrewe vliegtuig met 'n drukkajuit.

Die vliegtuig is aanvanklik deur die maatskappy Swearingen Aircraft vervaardig en later deur Fairchild Aircraft in San Antonio, Texas.

Eksterne skakels

Kategorie:Passasiersvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie