Die ATR 42 is twee motorige turboskroef, streeksvliegtuig wat ontwerp, ontwikkel en vervaardig is in Frankryk en Italië deur ATR. ATR (Aerei da Trasporto Regionale of Avions de transport régional), is 'n gesamentlike onderneming gevorm deur die Franse lugvaat maatskappy Aérospatiale, tans Airbus en die Italiaanse konglomoraat Aeritalia, tans Leonardo S.p.A.. Die nommer 42 in die naam verwys na die aantal passasiers wat die vliegtuig kan vervoer; dit wissel tussen 40 en 52.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Passasiersvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie