Prof. Ben Turok (26 Junie 1927 – 9 Desember 2019) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, anti-apartheid aktivis, professor in ekonomie en 'n lid van die parlement waar hy die African National Congress (ANC) verteenwoordig het.

Dood Turok sterf op 9 Desember 2019 in die ouderdom van 92.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse akademici Kategorie:Suid-Afrikaanse ekonome Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante