duimnael Jeanine Áñez Chávez (gebore 13 Junie 1967)Vicepresidencia del Estado Plurinacional de Bolivia is 'n Boliviaanse politikus en prokureur. Sy was die 66ste President van Bolivië van 12 November 2019 tot 8 November 2020 gewees en is opgevolg deur Luis Arce. Sy het president geword na die bedanking van president Evo Morales. Sy was voorheen 'n senator vir Beni, Bolivia.

Sy was die eerste vroulike president van Bolivië.

Verwysings

Eksterne skakels

Jeanine Añez Chávez

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Presidente van Bolivië