Mpendulo Zwelonke Sigcawu (4 April 1968 - 14 November 2019) was die koning van die Xhosas. Hy het koning geword op 1 Januarie 2006. Zwelonke is gebore in Willowvale. Sy ouers is Xolilizwe Mzikayise Sigcawu en Nozamile.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Xhosas