Hoërskool Brackenfell is 'n hoërskool in Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika. Die skool se leuse is Altiora Spero in Latyn en I hope higher things! in Engels.
Noemenswaardige alumni Andriëtte Norman, sangeres Cheslin Kolbe, rugbyspeler
Verwysings
Eksterne skakels
Brackenfell