Dawid was die tweede koning van Israel. Hy was deur Samuel as koning geseën toe Saul nog koning was, maar reeds deur God verwerp was.
Dawid en Saul het 'n geskiedenis saam waar Saul die koning was en Dawid die onderdaan. Dawid is ook later deur Saul gejaag en Dawid het 'n paar keer die kans gehad om Saul dood te maak, maar hy het elke keer Saul se lewe gespaar.
Dawid en Saul
Samuel salf Dawid tot koning Soos Sau voor hom, ontvang Dawid geestelike krag saam met die salwing.
God kies weereens sy man en berei hom voor lank voordat hy 'n nasionale figuur word.
Sien ook
Geskiedenis van Israel in die Bybelse Tyd Geslagsregister van Adam tot Jesus Bybelse Gids - Genesis Bybelse Gids - Eksodus - Deuteronomium Bybelse Gids - Josua Bybelse Gids - Rigters Bybelse Gids - Boas en Rut Bybelse Gids - Samuel Bybelse Gids - Koning Saul
Bronne Bybel nuwe vertaling Bybelgenootskap van SA Handboek by die Bybel David en Pat Alexander et al Lux Verbi
Kategorie:Bybelse gids