thumb|260px|Logo - 70 jaar Formule 1 duimnael|330px|Lewis Hamilton en Mercedes AMG was 2020 se F1-Wêreldkampioene. Die 2020 FIA Formule Een-seisoen was 'n wedrenreeks vir Formule Eenmotors. Dit was die 71ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen sou aanvanklik uit 22 Grands Prix-wedrenne bestaan het, die meeste in een seisoen, maar is in die wiele gery weens die wêreldwye koronaviruspandemie van 2019-2020. Uiteindelik is 17 rondtes voltooi, almal in Europa en die Midde-Ooste.
Lewis Hamilton was die heersende wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle beide hulle 7de wêreldkampioenskapstitel in 2020 verower het.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2020-seisoen.
Inskrywings Die volgende spanne en renjaers neem aan die FIA Formule 1-Wêreldkampioenskap van 2020 deel: SpanVervaardigerOnderstelEnjinSpanhoofTegniese hoofNr.RenjaerRondtes Alfa Romeo Resies ORLENAlfa Romeo-FerrariC39FerrariFrédéric VasseurJan Monchaux 7 Kimi Räikkönen Räikkönen keer in 2019 terug na Sauber 1-1799 Antonio GiovinazziAlfa Romeo and Antonio Giovinazzi to continue together in 20201-17 Scuderia AlphaTauri Honda Naamsverandering Toro Rosso voor 2020 seizoen is officieelAlphaTauri-HondaAT01HondaFranz TostJody Egginton10 Pierre Gasly Officieel: Toro Rosso houdt voor 2020 vast aan Gasly en Kvyat1-1726 Daniil Kvyat1-17 Scuderia FerrariFerrari SF1000 FerrariMattia BinottoSimone Resta 5 Sebastian Vettel WK-leider Vettel verlengt contract bij Ferrari met drie jaar1-1716 Charles Leclerc Leclerc vervangt Raikkonen bij Ferrari in 20191-17 Haas F1-spanHaas-FerrariVF-20FerrariGuenther SteinerRob Taylor 8 Romain Grosjean Bevestigd: Grosjean rijdt ook in 2020 voor Haas1-1520 Kevin Magnussen1-17 McLaren F1-spanMcLaren-RenaultMCL35RenaultAndreas SeidlJames Key 4 Lando Norris McLaren rijdt ook in 2020 met Sainz en Norris1-1755 Carlos Sainz jr.1-17 Mercedes AMG Petronas F1-spanMercedesW11MercedesToto WolffJames Allison 44 Lewis Hamilton Hamilton tekent nieuw tweejarig contract bij Mercedes1-15 77 Valtteri Bottas Officieel: Valtteri Bottas rijdt ook in 2020 voor F1-team Mercedes1-17 BWT Racing Point F1-spanRacing Point-Mercedes RP20 BWT MercedesOtmar SzafnauerAndrew Green 11 Sergio Pérez Pérez dolblij met langverwachte verlenging van Force India-contract 1-4; 6-17 27 Nico Hülkenberg 4-5, 11 18 Lance Stroll 1-10, 12-17 Aston Martin Red Bull ResiesRed Bull-HondaRB16Honda Red Bull Racing stapt over van Renault op HondaChristian HornerPierre Waché 23 Alexander Albon Red Bull Racing bevestigt teamgenoot Verstappen in 20201-17 33 Max Verstappen Verstappen tot 2020 bij Red Bull Racing 1-17 Renault DP Wêreld F1-spanRenaultR.S.20RenaultCyril AbiteboulPat Fry (onderstel) Rémi Taffin (enjin) 3 Daniel Ricciardo Ricciardo in 2019 teamgenoot van Hülkenberg bij Renault1-17 31 Esteban OconOfficieel: Ocon nieuwe teamgenoot Ricciardo bij Renault 1-17 Williams ResiesWilliams-MercedesFW43MercedesSimon Roberts (waarnemende hoof) Claire Williams - Voor oorname deur Dorilton Capital - 6 Nicholas Latifi Officieel: Nicholas Latifi opvolger Kubica bij Williams1-17 63 George Russell Russell maakt in 2019 Formule 1-debuut bij Williams 1-17Bronne:
Toetsbestuurders Volgens FIA Formule-Een regulasies (Artikel 26.1 b) mag toetsbestuurders buite die spanne se amptelike bestuurders toegelaat word om aan die eerste toetssessie deel te neem. Gedurende die seisoen het drie bestuurders as toetsbestuurders of in die vrye oefensessies deelgeneem. Jack Aitken en Roy Nissany het een en twee sessies onderskeidelik vir die Williamsspan gery. Die voormalige F1-jaer, Robert Kubica het vir Alfa Romeo by drie geleenthede bestuur. Robert Schartzmann sal gedurende die eerste oefensessie by die Aboe Dhabi Grand Prix vir Haas ry. Mick Schumacher en Callum Illot sou in die eerste oefensessie by die 2020 Eifelse Grand Prix vir Alfa Romeo en Haas bestuur het, maar het egter nie die kans gekry nie weens gure weerstoestande wat tot die aflas van die sessie gelei het.
Verandering by spanne in 2020 Red Bull GmbH, die eienaar van Scuderia Toro Rosso, wysig na 14 jaar die span se naam na Scuderia AlphaTauri weens borgskapredes. Die naam verteenwoordig Red Bull se modehandelsmerk.
Veranderinge van bestuurders in 2020 Terugkeer na Formule 1 Esteban Ocon: Mercedes (reserwejaer) → Renault Nuut in Formule 1 Nicholas Latifi: Williams F1-reserwejaer → Williams Grand Prix Engineering Wissel span Robert Kubica: Williams → Alfa Romeo (reserwejaer) Uit Formule 1 Nico Hülkenberg: Renault → geen kontrak vir 2020.
Seisoenveranderinge Racing Point se Sergio Pérez is vir twee wedrenne deur Nico Hülkenberg vervang nadat hy positief getoets het vir die koronavirus voor die Britse Grand Prix. Pèrez was ook vir die 70ste Herdenking Grand Prix deur Hülkenberg vervang.
Bande Pirelli is, net soos in vorige seisoene, die enigste bandverskaffer vir die 2020 seisoen. FIA confirms Pirelli as official tyre supplier for Formula One for 2017-2019 Die bestuurders jaag op drie tipes bande: hard, medium en sag, wat onderskeidelik wit, geel en rooi gekleur sal word. Die samestellings wat gebruik gaan word, verskil egter per wedren. Die hardste samestelling word aangedui as 'hard' en die sagste as 'sag'.
Kalender thumb|300px|Lande wat 'n Grand Prix in 2020 organiseer, word in groen gewys, voormalige organiserende lande word in donkergrys gewys. Die aanvanklike kalender is in sy geheel gewysig weens die impak van die wêreldwye Covid-19-pandemie op alle sportbyeenkomste.
+RondteGrand PrixBaanWedrendatum1Oostenrykse Grand Prix Red Bull Ring, Spielberg5 Julie2Stiermarkse Grand Prix12 Julie3Hongaarse Grand Prix Hungaroring, Mogyoród19 Julie4Britse Grand Prix Silverstone-renbaan, Silverstone2 Augustus570ste Herdenking Grand Prix9 Augustus6Spaanse Grand Prix Circuit de Barcelona-Catalunya, Montmeló16 Augustus7Belgiese Grand Prix Circuit de Spa-Francorchamps, Stavelot30 Augustus8Italiaanse Grand Prix Autodromo Nazionale di Monza, Monza 6 September9Toskaanse Grand Prix Autodromo Internazionale del Mugello13 September10Russiese Grand Prix Sotsji Autodrom27 September112020 Eifelse Grand Prix Nürburgring11 Oktober12Portugese Grand Prix Algarve-renbaan25 Oktober13Emilia-Romagna Grand Prix20px Autodromo Enzo e Dino Ferrari1 November14Turkse Grand Prix Istanbul Park15 November15Bahreinse Grand Prix Bahrein Internasionale RenbaanSakhir29 November16Sakhir Grand Prix6 Desember17Aboe Dhabi Grand Prix Yas Marina-renbaan13 DesemberBron:
Afgelas vanweë die Koronapandemie Rondte Grand Prix Renbaan Plek Oorspronklike datum1 Australiese Grand PrixAlbert ParkMelbourne15 Maart3 Viëtnamese Grand PrixHanoi-straatbaanHanoi5 April4 Chinese Grand PrixShanghai Internasionale RenbaanShanghai19 April5 Nederlandse Grand PrixZandvoort-renbaanZandvoort3 Mei7 Monaco Grand PrixMonaco-renbaanMonte Carlo24 Mei8 Azerbeidjanse Grand PrixBakoe-straatrenbaanBakoe7 Junie9 Kanadese Grand PrixGilles Villeneuve-renbaanMontreal (Quebec)14 Junie10 Franse Grand PrixPaul Ricard-renbaanLe Castellet28 Junie16 Singapoerse Grand PrixMarinabaai StraatrenbaanSingapoer20 September18 Japannese Grand PrixSuzuka Internasionale RenbaanSuzuka11 Oktober19 Verenigde State Grand PrixCircuit of the AmericasAustin (Texas) 25 Oktober20 Meksikostad Grand PrixAutódromo Hermanos RodríguezMeksikostad1 November21 Brasiliaanse Grand PrixAutódromo José Carlos PaceSão Paulo15 November
Seisoenuitslae RondteGrand PrixVoorste wegspringplekVinnigste rondeWenner (bestuurder)Wenner (vervaardiger)1 Oostenrykse Grand Prix Valtteri Bottas Lando Norris Valtteri Bottas Mercedes2 Stiermarkse Grand Prix Lewis Hamilton Carlos Sainz jr. Lewis Hamilton Mercedes3 Hongaarse Grand Prix Lewis Hamilton Lewis Hamilton Lewis Hamilton Mercedes4 Britse Grand Prix Lewis Hamilton Max Verstappen Lewis Hamilton Mercedes524px 70ste Herdenking Grand Prix Valtteri Bottas Lewis Hamilton Max Verstappen Red Bull-Honda6 Spaanse Grand Prix Lewis Hamilton Valtteri Bottas Lewis Hamilton Mercedes7 Belgiese Grand Prix Lewis Hamilton Daniel Ricciardo Lewis Hamilton Mercedes8 Italiaanse Grand Prix Lewis Hamilton Lewis Hamilton Pierre Gasly AlphaTauri-Honda9 Toskaanse Grand Prix Lewis Hamilton Lewis Hamilton Lewis Hamilton Mercedes10 Russiese Grand Prix Lewis Hamilton Valtteri Bottas Valtteri Bottas Mercedes11 2020 Eifelse Grand Prix Valtteri Bottas Max Verstappen Lewis Hamilton Mercedes12 Portugese Grand Prix Lewis Hamilton Lewis Hamilton Lewis Hamilton Mercedes13 Emilia-Romagna Grand Prix Valtteri Bottas Lewis Hamilton Lewis Hamilton Mercedes14 Turkse Grand Prix Lance Stroll Lando Norris Lewis Hamilton Mercedes15 Bahreinse Grand Prix Lewis Hamilton Max Verstappen Lewis Hamilton Mercedes16 Sakhir Grand Prix Valtteri Bottas George Russell Sergio Pérez Racing Point17 Aboe Dhabi Grand Prix Max Verstappen Daniel Ricciardo Max Verstappen Red Bull-Honda
Puntestelsel Punte is op 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Een punt vir die vinnigste rondte tydens die Grand Prix is ook toegeken, maar slegs as die bestuurder onder die voorste 10 klaargemaak het. Die punte vir elke wedren is soos volg toegeken:
Plek 1ste 2de 3de 4de 5de 6de 7de 8ste 9de 10de Vinnigste rondePunte2518151210864211
Verwysings
Kategorie:Formule Een-seisoene Kategorie:Sport in 2020