Haaksbergen (Nedersaksies: Hoksebarge) is 'n dorp en 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met 'n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 106 km².

Geografie Haaksbergen is in die streek Twente geleë, en grens aan die provinsie Gelderland en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale.

Deur die munisipaliteit vloei die Buurserbeek, wat is 'n IJssel-rivier se sytak.

In die Haaksbergen-munisipaliteit lê die natuurgebiede die Lankheet, die Buurserzand (lê gedeeltelik in die munisipaliteit Enschede), en die Haaksbergerveen en die Witte Veen (lê beide vir 'n klein deel ook in Duitsland).

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Haaksbergen:

Boekelo Brammelo Buurse Den Braam Eppenzolder Haaksbergen Harmöle Holthuizen Honesch Langelo St. Isidorushoeve Stepelo

Sien ook HSC '21, amateursokkerspan

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

250px|senter|duimnael|Buursermeertje

Kategorie:Nedersettings in Overijssel