Chaim Azriel Weizmann (1874 - 1952) was 'n Brits-Israelse biochemikus, politikus, en belangrike Sionis.

Weizmann is gebore in die Russiese Ryk. Hy het skeikunde in Duitsland en Switserland gestudeer, en was 'n professor in die biochemie aan die Universiteit van Manchester gewees. Vanaf 1948 tot 1949 was hy die voorsitter van die Voorlopige Staatsraad van Israel (sê dit president), en vanaf 1949 tot 1952 die eerste president van Israel gewees.

Eksterne skakels

Knesset se webwerf

Kategorie:Belarussiese Jode Kategorie:Britse akademici Kategorie:Britse aktiviste Kategorie:Britse chemici Kategorie:Britse Jode Kategorie:Britse uitvinders Kategorie:Britte in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Britte in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Israelse akademici Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Presidente van Israel Kategorie:Biochemici Kategorie:Sioniste Kategorie:Geboortes in 1874 Kategorie:Sterftes in 1952