Belinda Kinnaer (gebore 1969) is 'n Nederlandse sangeres. Sy tree vir meer as 20 jaar op as lid van die musiekgroep Commercial Break. In 2015 verskyn haar eerste solotreffer, en in 2016 bring sy haar eerste album uit. Kinnaer se vertaling van Rudi Claase se "Sewe oseane" het goudstatus in Nederland bereik.
Diskografie Albums 2016: Uit mijn hart
Enkelspelers 2017: Duizend mannen 2019: Het leven valt best mee
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nederlandse musici Kategorie:Lewende mense