John James is 'n Afrikaanse kletsrymduo wat uit Chris Delport (John) en James Janse van Rensburg (James) bestaan. Hul eerste enkelsnit, "Ek is meer werd", word in 2019 vrygestel en behaal die Maroela Media- Afrikaanse Top-20-trefferlys. Delport skryf die lirieke en Janse van Rensburg die musiek.
Geskiedenis Delport en Janse van Rensburg maak sedert hul laerskooldae saam musiek. Hulle matrikuleer beide aan die Hoërskool Carletonville.
Diskografie Enkelspelers 2019: "Ek is meer werd" 2019: "Nintendo" 2019: "Gedislokeerde hart" 2020: "Almal saam alleen" 2021: "Liewe genade feat. Loufi"
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe