Tarryn Lamb is 'n Afrikaanse sangeres. Sy wen die Ghoema-toekennings in 2019 vir vroulike kunstenaar van die jaar, album van die jaar en beste kontemporêre album deur 'n vroulike kunstenaar vir Mal oor jou. Sy is 'n mentor op die Afrikaanse sangkompetisie Die Kontrak.
Diskografie Mal Oor Jou (2018) Kersfees Met Tarryn Lamb (2019)
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Afrikaanse sangers