Die Drieklowedam is 'n hidroëlektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China. Dit is sedert 2012 die grootste kragsentrale ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit (22 500 MW).

duimnael|links|Kaart van die ligging van die dam en die belangrikste stede langs die Yangtze duimnael|links|Een van die dam se turbines.

Verwysings

Eksterne skakels

China Drieklowe Korporasie China Yangtze Power Co., Ltd.

Kategorie:Geboue en strukture in die Volksrepubliek China Kategorie:Hidroëlektrisiteit Kategorie:Damme in China