LahtiLahtis 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Landskap 20px Suid-Finland Provinsie 20px Päijät-Häme Koördinate  Stigting 1878 Stadstatus 1 November 1905 Oppervlakte:    - Totaal 517,63 vk km  - waarvan land 459,47 vk km  Hoogte bo seevlak 81–170 m Bevolking:    - Totaal (2022) 120 175  - Bevolkingsdigtheid 232,2/vk km Tydsone UTC +2 (OET)  - Somertyd UTC +3 (OEST) Klimaat    - Tipe Kontinentaal-gematig  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 4,7 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie −5,9 / 17,2 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 637,7 mm Burgemeester Pekka Timonen Amptelike webwerf lahti.fi

Lahti (Fins: [ˈlɑxti]; Sweeds: Lahtis) is 'n stad en munisipaliteit in Suid-Finland. Met 'n oppervlakte van 517,63 vierkante kilometer en 'n bevolking van 120 175 (2022) is dit die negende grootste stad in dié land ná Helsinki (Helsingfors), Espoo (Esbo), Tampere (Tammerfors), Vantaa (Vanda), Oulu (Uleåborg), Turku (Åbo), Jyväskylä en Kuopio.

duimnael|links|'n Uitsig oor Lahti Lahti is geleë aan die suidpunt van een van Finland se grootste meerstelsels (die Vesijarei-Päijännemeer) ongeveer 100 km noordoos van Helsinki. Dit is 'n uitstekend uitgelegde moderne stad en is eers in 1878 gestig. Deesdae is dit die middelpunt van Finland se meubelbedryf; ander nywerhede lewer sellulose, papier, laaghout en vuurhoutjies (al hierdie produkte kom van hout uit die woude om die stad), skoene en glas.

Lahti is op vier na die grootste stad in Finland; sy bevolking, wat in die laaste dekade of twee sterk gestyg het, is tans meer as 100 000. Lahti is ook die belangrikste wintersportsentrum in Finland en beskik oor 'n hoë springtoring vir skiërs.

Verwysings

Bronnelys Kennis, 1980, , volume 2, bl. 273

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Finland