Hier volg 'n lys van Stradivarius instrumente wat deur lede van die huis van Antonio Stradivari gemaak is.
Stradivarius instrumente Viole Die lys beskik oor 248 inskrywings.
Bynaam Jaar Herkoms Notasex-Sachs1666Madame SachsHistories gesien een van die vroeg bekendste viole deur Stradivari. In 2008 is dit te koop aangebied deur Poesis Fine Instruments.Back1666Fridart StigtingDubois1667Canimex Ing.Word tans geleen aan Alexandre Da Costa.Aranyi1667Francis Aranyi (versamelaar)Verkoop by Sotheby's Londen, 12 November 1986.ex-Captain Saville1667Jean-Baptiste VuillaumeKaptein Saville (1901–1907)Tans word dit geleen aan André Rieu.Amatese1668Alhoewel dit in baie verwysingsboeke gelys word as een van Stradivari se vroegste instrumente, is die moderne konsensus dat dit nie 'n Stradivarius instrument is nie; die instrument is verkoop by die New Yorkse tak van Sotheby's op 3 Februarie 1982 as " 'n interessante viool".Clisbee1669Mev. ClisbeeOp uitstalling by Museo del Violino, Cremona, Italië, sedert 2003.Oistrakh1671Koningin Elisabeth van BelgiëGlinka Museum, MoskouDit is voorheen besit deur David Oistrakh, wat dit in 1969 geërf het. Hy het egter nooit met die instrument opvoerings gespeel nie. Dit is gemaak in die styl van Nicola Amati, en was as gevolg van die kort skaal ongemaklik vir Oistrakh om mee te speel. Oistrakh se weduwee het die viool aan die Glinka Museum geskenk. Dit is in Mei 1996 gesteel maar in 2001 teruggevind.Sellière1672Karel IV van SpanjeSpanish; ex-Faltin1678Finse Kulturele StigtingWord tans geleen aan Elina Vähälä. In 2011 is dit onthul dat die instrument in werklikheid gemaak is deur Girolamo Amati.Hellier Stradivarius1679Samuel HellierSmithsonian InstituutPaganini-Desaint1680Nippon MusiekstigtingHierdie viool, en die Paganini-Conte Cozio di Salabue viool van 1727, die Paganini-Mendelssohn altviool van 1731 en die Paganini-Ladenburg tjello van 1736, behels die Paganini Kwartet; die stigting besit meer as 'n dosyn Stradivari instrumente. Dit word tans geleen aan Rainer Schmidt, Hagen Kwartet.1680Die versameling van Mnr & Mev. Rin Kei Mei.1681Reynier en Hertog de LachenaisKlaarblyklik is die viool deur Napoleon III aan die Franse violis Léon Reynier gegee, wat dit verkoop het aan Hertog de Lachenais van Marseilles in 1881. Deur toedoen van Albert Caressa, het dit deel geword van die versameling van John Wanamaker in 1924, waarna dit in 1929 aangeskaf is deur die Rudolph Wurlitzer-maatskappy. Die laaste eienaar daarvan was Miles Franklin Yount. Reynier het ook 'n 1727 viool (sien hieronder) besit.Fleming1681Bucher1683Derpinina1683Cipriani Potter1683Cipriani PotterCobbett; ex-Holloway1683Word tans geleen aan Sejong. Dit is moontlik gemaak deur die toedoen van die Stradivari-genootskap.ex-Croall1684WestLBex-Elphinstone1684Word sedert 2005 besit deur Philip Greenberg, die Artistieke direkteur en dirigent van die Kiëf Filharmoniese Orkes in Oekraïne.The Marquis1685Marchese SpinolaMark Kaplanex-Arma Senkrah1685Die Ruggeri – StiftungWord tans geleen aan Bogdan Bozovic.ex-Castelbarco1685Eugenie, ex-Mackenzie1685anoniemWord tans geleen aan Swang Lin, die assosiaat konsertmeester van die Fort Worth Simfonieorkes.ex-Nachez1686Dr. Winfred en Mnr. John Constable.Rosenheim1686William Rosenheim.Goddard1686Mejuffrou Goddard; Antonio Fortunato.Ex Bello, Marie Law1687Word tans geleen aan Maristella Patuzzi. Die Stradivari is gebruik om die Decca album Intimamente Tango (2015, No. 481 1489), en 'n nuwe Vioolconcerto deur Manuel De Sica, vrygestel deur Brilliant Classics (2014, No. 94905), op te neem.Ole Bull1687Ole Bull (1844)Dit is in 1997 geskenk aan die Smithsonian Instituut deur Herbert R. Axelrod; en is nou deel van die Axelrod-kwartet.Mercur-Avery1687Word sedert 2002 geleen aan Jonathan Carney, die konsertmeester van die Baltimore Simfonieorkes.1688Die versameling van Mnr & Mev. Rin Kei Mei.Baumgartner1689Kanadese Raad van die KunsteWord tot 2021 geleen aan Emma Meinrenken.Arditi1689Dextra musica AS, NoorweëWord tans geleen aan Elise Båtnes, die konsertmeester van die Oslo Filharmoniese Orkes.Spanish I1689Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spanje.Datum: 1687–1689; deel van 'n duet van viole (Spanish I en II). Daar word daarna verwys as los Decorados en los Palatinos. Dit staan kollektief bekend as del Cuarteto Real (Die Koninklike Kwartet) wanneer dit ingesluit word saam met die Spanish Court alviool (1696) en tjello (1694).Spanish II1689Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spnje.Datumreeks 1687–1689; deel van 'n duet viole (Spanish I en II) wat na verwys word as los Decorados en los Palatinos; ook kollektief bekend as del Cuarteto Real (Die Koninklike Kwartet) wanneer die ingesluit word saam met die Spanish Court altviool (1696) en tjello (1694).Ex-Leopold Auer1690Word geleen aan Vadim Gluzman - Stradivari-genootskap.Bingham1690Boissier-Sarasate1690Real Conservatorio Superior de Música de MadridVernoem na die eienaar daarvan.Hierdie viool is een van twee Stradivarius instrumente wat voorheen behoort het aan die Navarrese musikant Pablo de Sarasate.Ex-Ries1691Reinhold Würth MusiekstigtingWord sedert 2008 geleen aan József Lendvay Jr.Bennett1692Winterthur-VersicherungenWord geleen aan Hanna Weinmeister.Falmouth1692Gert-Jan Kramer.Word geleen aan Alex Kerr, Konsertmeester van die Dallas Simfonieorkes.Longuet1692Musée de la Musique, ParysIn 1890 geskenk. Op vertoning by die museum.Gould1693George Gould.Deur Gould gegee aan die Metropolitan Museum in 1955.Harrison1693In die versameling van die National Music Museum.Baillot-Pommerau1694bVoorheen besit deur Arthur Catterall, en daarna deur Alfredo Campoli.Phillips of London, Important Musical Instruments Auction Catalogue, 19 November 1996.ex-Halíř of Strad Halir 16941694Karel Halíř het die nuwe weergawe van Sibelius se Vioolconcerto op 19 Oktober 1905 met die viool gespeel, met Richard Strauss wat die Berlynse Hoforkes dirigeer.Francesca1694Metropolitan Museum of ArtErflating van Annie Bolton Matthews Bryant, 1933.Rutson1694Koninklike Musiekakademie (Engeland)Gespeel deur Clio Gould.Fetzer1695Lincoln1695In 1970 bemaak aan die mense van Lincoln, Engeland deur Mev. Dudley Pelham op voorwaarde dat dit geleen word aan die Hallé Orchestra vir gebruik deur hul leier.1696Word besit deur die Koreaans-gebore klassieke musikant Min-Jin Kym. Dit is in 2010 by Euston Stasie in Londen gesteel, maar in 2013 teruggevind en vir £1.38M opgeveil aan die Engelse violis Andrew Bernardi.Paganini1697Edvin MartonDima Bilan, wat hierdie viool bespeel het, het saam met Evgeni Plushenko en Edvin Marton die Eurovision Song Contest van 2008 gewen.Molitor1697Daar word bespiegel dat die viool voorheen aan Napoleon Bonaparte behoort het. Dit is deur Tarisio Auctions vir $3,600,000 verkoop, welke 'n nuwe rekord was, totdat die Lady Blunt op 20 Junie 2011 verkoop is. Cecilia C A (Capitulum Agriense)1697Word besit deur die Zelnik István Southeast Asian Gold Museum vanaf 2011, en geleen aan Katalin Kokas vir vyf jaar.Johann Ladislaus Pyrker, 1827; 'n onbekende Protestantse of Joodse religieuse identiteit, 1945; Aranymúzeum, 2011Cabriac1698Baron Knoop1698Een van elf Stradivari viole wat geassosieer word met Baron Johann Knoop.Joachim1698Ray Chen (word gehuur)Voorheen besit deur die Hongaarse violis Joseph Joachim, tans is dit die eiendom van die Nippon Musiekstigting.Duc de Camposelice1699Cho-Liang LinLady Tennant; Lafont1699Charles Phillipe LafontMarguerite Agaranthe TennantWord geleen aan Xiang Gao; tydens 'n veiling van Christie's in April 2005 vir VSA$2.032 miljoen verkoop.Countess Polignac1699Word geleen aan Gil Shaham.Castelbarco1699Biblioteek van Kongres (VSA)Aangebied deur Gertrude Clarke Whittall.Kustendyke1699Koninklike MusiekakademieCrespi1699Fridart StigtingBerger1700Tans in besit van Bein & Fushi Violins.ex-Berglund1699Finse Kulturele Stigting (Suomen Kulttuurirahasto)Het voorheen behoort aan die dirigent Paavo Berglund. Gekoop uit Berglund se boedel deur die Finse Kulturele Stigting in Junie 2012. Word geleen aan Antti Tikkanen.The Penny1700Barbara PennyDragonetti1700Nippon MusiekstigtingHet voorheen behoort aan Alfredo Campoli, nou gespeel deur Veronika Eberle.Jupiter1700Giovanni Battista ViottiWord sedert 1964 besit en gespeel deur Arnold Belnick, Los Angeles, Kalifornië.Taft; ex-Emil Heermann1700Kanadese Raad vir die KunsteWord geleen aan Nikki Chooi wat vanaf 2009 tot 2012 die ontvanger was van die raad se 1729 Guarneri. Dit word tans geleen aan Chooi se jonger broer Timothy Chooi.Ward1700VSA Biblioteek van KongresAangebied deur Gertrude Clarke Whittall.Dushkin1701Chimei MuseumWord geleen aan die violis Dennis Kim, konsertmeester van die Pacific Symphony.Markees1701Musiekkamer van Hong KongBrodsky1702Vernoem na Adolph Brodsky, wat op 4 Desember 1881 die eerste uitvoering van Tsjaikofski se Vioolconcerto op hierdie viool gespeel het. Dit word sedert 2006 aan Kirill Troussov geleen. Dit is voorheen gespeel deur Adolf Brodsky, Alexander Schneider en Isidore Cohen.Irish1702Pohjola Bank Kunsstigting, FinlandWord geleen aan Rebecca Roozeman.Conte de Fontana; ex-Oistrakh1702Riccardo BrengolaPro Canale stigtingVoorheen geleen aan Mariana Sîrbu. Word tans geleen aan Pavel Berman. Het voorheen behoort aan David Oistrakh (1959–1966). Dit was na die 1736 Yusupov sy tweede Strad instrument gewees. Hy het dit in 1959 in Parys gekoop en in 1966 geruil vir die 1705 Marsick.Lukens; Elder Voicu1702A. W. LukensIon VoicuRoemeense Ministerie vir Kulturele en Godsdienstige AangeleenthedeTot 2023 deur Alexandru Tomescu in bruikleen geneem.King Maximilian Joseph1702Lewenslange bruikhuur aan Berent Korfker.Lyall1702Antonio Stradivari1703Bundesrepublik DeutschlandUitgestal in die Musikinstrumentenmuseum, Berlyn.La Rouse Boughton1703Oesterreichische NationalbankWord geleen aan Boris Kuschnir van die Kopelman Kwartet.Lord Newlands1702Nippon MusiekstigtingWord tans geleen aan Ray Chen.Allegretti1703Alsager1703Lady Harmsworth1703Paul BartelWord geleen aan Kristóf Baráti.Emiliani1703Anne-Sophie MutterAurora, ex-Foulis1703Word geleen aan Karen Gomyo.ex-Liebig1704Baron LiebigWolfgang SchneiderhanRony RogoffVanaf 1911 het dit aan Baron Liebig behoort; besit deur die violis Wolfgang Schneiderhan vanaf 1952 tot 1991; en vanaf 1991 tot 2004 deur Rony Rogoff Behoort tans aan Dkfm Angelika Prokopp Privatstiftung, word geleen aan Julian Rachlin.Betts1704VSA Biblioteek van KongresAangebied deur Gertrude Clarke Whittall.Gleni1704Sleeping Beauty1704Landeskreditbank Baden-Württemberg – Förderbank (L-Bank)Word geleen aan Isabelle Faust. Een van die min Stradivari viole wat sy oorspronklike nek behou het.Prince Obolensky1704Word geleen aan Esther Yoo.Baron von der Leyen1705Private eienaarVerkoop deur Tarisio-veilings op 26 April 2012 vir $2.6 miljoen.ex-Marsick; ex-Oistrakh1705Het voorheen behoort aan David Oistrakh (1966–1974), geruil vir die 1702 Conte di Fontana.ex-Tadolini1706Die versameling van Mnr. en Mev. Rin Kei Mei.ex-Brüstlein1707Oesterreichische NationalbankLa Cathédrale1707Nigel Kennedyex-Prihoda1707Luz LeskowitzHet voorheen behoort aan die Tsjeggiese violis Váša Příhoda, te wete die onderwyser van Luz Leskowitz.Hammer1707Christian Hammer (versamelaar)Verkoop by Christie's se New York tak op 16 Mei 2006 vir 'n rekord bedrag van VSA$3,544,000 (€2,765,080) na slegs vyf minute se bieëry.1707Russiese staatsversameling, Glinka staats-sentrale museum van musikale erfenis, Moskou.Le Davidoff1708Musée de la Musique, ParysBemaak aan die museum in 1887.Le Tua1708Musée de la Musique, ParysGeskenk aan die museum in 1935.Burstein; Bagshawe1708Word besit deur die Jacobs familie; word geleen aan Jeff Thayer, die konsertmeester van die San Diego Simfonieorkes.Huggins1708Nippon MusiekstigtingWord geleen aan die mees onlangse wenner van die Koningin Elisabeth Kompetisie vir viool.Regent1708Word besit deur die Fridart Stigting.Ruby1708Word geleen aan die politikus Chen Xi.Strauss1708Word geleen aan Clara-Jumi Kang. Greffuhle1709In 1997 geskenk aan die Smithsonian Instituut deur He