duimnael|220px|Fritz Kreisler Hieronder volg 'n lys van komposisies deur Fritz Kreisler wat volgens genre gerangskik is.
Oorspronklike werke
Operette
Appelbloeisels, operetta / musiekblyspel (1919); musiek ook deur Victor Jacobi Lisa, operette in 3 bedrywe (gepubliseer 1969) Rapsodie, operette / Musiekblyspel (1944) Sissy, singspiel in 2 Bedrywe (1932)
Vokaal
The Bonnie Earl O'Moray (gepubliseer 1917); lirieke deur Reinhold von Warlich Cradle Song (gepubliseer 1915); gebaseer op Caprice Viennois Drei Nachtgesänge (Drie Nagliedere) (gepubliseer 1921); op gedigte deur Joseph Freiherr von Eichendorff Leezie Lindsay (gepubliseer 1917); lirieke deur Reinhold von Warlich Love Comes and Goes (gepubliseer 1934); gebaseer op Liebesleid; lirieke deur Geraldine Farrar Madly in Love (gepubliseer 1936); lirieke deur Dorothy Fields The Old Sweet Song, duet vir sopraan en bariton (of tenoor) (gepubliseer 1915); gebaseer op Caprice Viennois; lirieke deur J. Kilp O salutaris hostia (gepubliseer 1916); na Louis Couperin; lirieke deur Alice Mattullath O sanctissima (gepubliseer 1916); vryelik gerangskik van 'n melodie deur Arcangelo Corelli; lirieke deur Alice Mattullath The Praise of Islay (gepubliseer 1917); lirieke deur Reinhold von Warlich The Shepherd's Madrigal (gepubliseer 1937); lirieke deur Geraldine Farrar Stars in My Eyes (gepubliseer 1936); lirieke deur Dorothy Fields The Whole World Knows, 'n Weense Liefdeslied (gepubliseer 1934); gebaseer op Caprice Viennois; lirieke deur Geraldine Farrar
Klavier
Liebesfreud (Die Vreugde van liefde) (gepubliseer 1911) The Old Refrain, Gewilde Weense liedjie (gepubliseer 1919) Petit valse (gepubliseer 1927)
Strykkwartet
Strykkwartet in A mineur (gepubliseer 1921)
Tjello en klavier
Allegretto in die styl van Boccherini (gepubliseer 1910) Andantino in die styl van Martini (gepubliseer 1910) Chanson Louis XIII et Pavane in die styl van Couperin (gepubliseer 1910) Sicilienne and Rigaudon in die styl van Francœur (gepubliseer 1910)
Soloviool
Oostenrykse Rykshimne Gott erhalte unseren Kaiser (gepubliseer 1915) Resitatief en Scherzo-Caprice vir Soloviool, Op. 6 (gepubliseer 1911) Studie op 'n Koraal in die styl van Johann Stamitz (gepubliseer 1930)
Oorspronklike kadense
Beethoven Vioolconcerto in D majeur, Op. 61 (gepubliseer 1928); 3 kadense Brahms Vioolconcerto in D majeur, Op. 77 (gepubliseer 1928) Mozart Vioolconcerto No. 3 in G majeur, K.216 (gepubliseer 1946); 3 kadense Mozart Vioolconcerto No. 4 in D majeur, K.218 (gepubliseer 1946); 3 kadense Mozart Vioolconcerto No. 5 in A majeur, K.219 (gepubliseer 1946); 3 kadense Vioolkonsert nr. 6 (Mozart) in E-moll majeur, K. 268 (gepubliseer 1946) Paganini Vioolconcerto No. 1 in D majeur, Op.6, geskryf vir die rangskikking / her-orkestrasie van I. Allegro maestoso (1936) Viotti Vioolconcerto No. 22 in A mineur (gepubliseer 1966)
Viool en orkes
Vioolconcerto in C majeur in die styl van Vivaldi (ook rangskik vir viool en klavier - sien hieronder) (I. Allegro energico ma non troppo; II. Andante doloroso; III. Allegro molto)
Viool en klavier
Titel Publ.datum Opmerkings Allegretto in die styl van Boccherini 1910 valslik toegeskryf aan Luigi Boccherini Allegretto in die styl van Porpora 1913 valslik toegeskryf aan Nicola Porpora Andantino in die styl van Martini 1910 valslik toegeskryf aan Giovanni Battista Martini Aubade Provençale in die styl van Couperin 1911 valslik toegeskryf aan Louis Couperin Aucassin and Nicolette, Middeleeuse Canzonetta 1917 Berceuse Romantique (Romantiese Sluimer-liedjie), Op. 9 1916 Caprice Viennois, Op. 2 1910 Cavatina 1933 Chanson Louis XIII et Pavane in die styl van Couperin 1910 valslik toegeskryf aan Louis Couperin La Chasse, Caprice in die styl van Cartier 1911 valslik toegeskryf aan Jean Baptiste Cartier Concerto in C majeur in die styl van Vivaldi 1927 valslik toegeskryf aan Antonio Vivaldi; ook vir viool en strykorkes met orrel ad lib. Episode 1965 Fantasie geskryf in 1883; ongepubliseer La Gitana 1917 Arabies-Spaanse sigeunerliedjie van die 18de eeu Grave in die styl van W.F. Bach 1911 valslik toegeskryf aan Wilhelm Friedemann Bach Gypsy Caprice 1927 Liebesfreud (Liefdesvreugde) 1905 No. 1 van Alt-Wiener Tanzweisen; valslik toegeskryf aan Joseph LannerClassical Archives Liebesleid (Liefde se Leed) 1905 No. 2 of Alt-Wiener Tanzweisen; valslik toegeskryf aan Joseph Lanner Malagueña 1937 Marche Miniature Viennoise (Miniatuur Weense Mars) 1925 Menuet in die styl van Porpora 1910 valslik toegeskryf aan Nicola Porpora Polichinelle (Sérénade) 1917 Praeludium en Allegro in die styl van Pugnani 1910 valslik toegeskryf aan Gaetano Pugnani La Précieuse in die styl van Couperin 1910 valslik toegeskryf aan Louis Couperin Preghiera in die styl van Martini 1911 valslik toegeskryf aan Giovanni Battista Martini Retrospeksie 1945 van die Strykkwartet in A mineur Romanse, Op. 4 1910 Rondino op 'n Tema van Beethoven 1915 gebaseer op 'n ongebruikte tema deur Beethoven van die verwerpte finale beweging van die Oktet vir Blaasinstrumente in E-mol majeur (1793), later gebruik as 'n tema in die Rondò vir viool en klavier in G majeur WoO 41Fritz Kreisler's Rondino on Theme by Beethoven , Joseph Smith (2012) - gewy aan Mischa Elman (1905) Scherzo 1945 van Strykkwartet in A mineur Scherzo in die styl van Dittersdorf 1910 valslik toegeskryf aan Carl Ditters von Dittersdorf Schön Rosmarin 1905 No. 3 van Alt-Wiener Tanzweisen; valslik toegeskryf aan Joseph Lanner Skaapwagter se Madrigaal 1927 ou Duitse (18de eeuse) melodie Sicilienne en Rigaudon in die styl van Francœur 1910 valslik toegeskryf aan François Francœur Lied, Op. 7 Syncopation 1926 Tambourin Chinois, Op. 3 1910 Tempo di Minuetto in die styl van Pugnani 1938 valslik toegeskryf aan Gaetano Pugnani Mars van die Speelgoedsoldaat 1917 Variasies op 'n Tema deur Corelli in die styl van Tartini 1910 valslik toegeskryf aan Giuseppe Tartini Weense Rapsodiese Fantasietta 1948
Transkripsies en rangskikkings Klaviertrio "Farewell to Cucullain" (The Londonderry Air), tradisionele wysie gerangskik vir viool, tjello en klavier deur Kreisler en sy broer Hugo, 'n tjellis (gepubliseer 1922)
Viool en orkes Concerto in een beweging na aanleiding van Paganini se Vioolconcerto Op.6, nuwe kadens / rangskikking / her-orkestrasie van die Vioolconcerto No.1 in D (E-mol) majeur, Op. 6, MS 21: I. Allegro Maestoso (gepubliseer 1936)Paganini / Kreisler / Ormandy, 1936: Paganini-Kreisler Concerto - YouTube
Viool en klavier {| class="wikitable sortable" style="margins:auto; width=95%;" ! width="155"|Oorspronklike komponis !! width="285"|Titel !! width="50"|Publ.datum !! Opmerkings |- | valign="top" rowspan="2" | Albéniz, Isaac || Malagueña || align=center|1927 || oorspronklik vir klavier: Op. 165, No. 3 |- | Tango in D majeur || align=center|1927 || oorspronklik vir klavier: Op. 165, No. 2 |- | valign="top" rowspan="2" | Bach, Johann Sebastian || Gavotte in E majeur || align=center|1913 || oorspronklike titel Gavotte en rondeau van Partita vir Viool No. 3 (Bach), BWV1006 vir soloviool |- | Prelude in E majeur || align=center|1913 || oorspronklik van die Partita vir Viool No. 3 (Bach), BWV1006 vir soloviool |- | valign="top" rowspan="2" | Balogh, Ernő || Caprice antique || align=center|1924 || |- | Dirge of the North || align=center|1924 || |- | Brahms, Johannes || Hongaarse Dans No. 17 in F mineur || align=center| || Hongaarse Danse (oorspronklik) vir klavier 4-hande |- | Berlin, Irwing || Blue Skies || align=center|1927 || |- | Brandl, Johann || Die Ou Refrein (Du alter Stephansturm) || align=center|1905 || tradisionele Weense populêre liedjie |- | Chaminade, Cécile || Sérénade Espagnole || align=center| || oorspronklik vir klavier |- | valign="top" rowspan="2" | Chopin, Frédéric || Mazurka No. 23 in D majeur, Op. 33, No. 2 || align=center|1923 || Mazurkas Op. 33 (Chopin) (oorspronklik) vir klavier |- | Mazurka No. 45 in A mineur, Op. 67, No. 4 || align=center|1915 || oorspronklike vir klavier |- | valign="top" rowspan="2" | Corelli, Arcangelo || La Folia, Op. 5, No. 12 || align=center| || oorspronklike vir viool en cembalo |- | Sarabande en Allegretto || align=center|1913 || |- | Dawes, Charles Gate || Melodie in A majeur (1912) || align=center|1912 || |- | valign="top" rowspan="8" | Dvořák, Antonín || Humoresque || align=center|1906 || oorspronklik vir klavier: Op. 101, No. 7 |- | Indiese klaaglied in G mineur || align=center|1914 || oorspronklik vir viool en klavier: Larghetto van Sonatina, Op. 100 |- | Spirituele Neger Melodie || align=center|1914 || van die Largo van Dvořák se Simfonie No. 9 (Van die Nuwe Wêreld), Op. 95 |- | Liedjies Wat My Moeder My Geleer Het || align=center|1914 || oorspronklik vir stem en klavier: Liedjies Wat My Moeder My Geleer Het (Antonín Dvořák liedjie) (Tsjeggies: Když mne stará matka spívat, Op. 55, No. 4 |- | Slawiese Dans No. 1 in G mineur || align=center|1914 || oorspronklike vir klavier 4-hande: rangskik van Slawiese Danse, Op. 46, No. 2 en Op. 72, No. 1 (gewy aan Achille RivardeeClassical) |- | Slawiese Danse No. 2 in E mineur || align=center|1914 || oorspronklik vir klavier 4-hande: Op. 72, No. 2 |- | Slawiese Danse No. 3 in G majeur || align=center|1914 || oorspronklik vir klavier 4-hande: Op. 72, No. 8 |- | Slawiese Fantasie in B mineur || align=center|1914 || oorspronklike temas uit Liedjies Wat My Moeder My Geleer Het Op. 55 No. 4 en 4 Romantiese Stukke Op. 75 |- | Falla, Manuel de || Danse espagnole || align=center|1926 || Danza I (van Bedryf II Toneel I) van die opera La vida breve|- | Foster, Stephen || Old Folks at Home (Swanee River) || align=center|1925 || oorspronklik vir stem en klavier |- | Friml, Rudolf || La Danse des demoiselles, Op. 48 || align=center| || |- | Gärtner, Eduard || Aus Wien (Weense Melodie) || align=center|1915 || |- | Glazoenof, Aleksander || Sérénade espagnole, Op. 20, No. 2 || align=center| || oorspronklik vir tjello en orkes |- | Gluck, Christoph Willibald || Mélodie (Dans van die Geseënde Geeste) || align=center|1913 || oorspronklik van die 1774 weergawe van Orphée et Eurydice|- | Godowski, Leopold || Nocturnal Tangier || align=center| || oorspronklik vir klavier: uit Triakontameron (1919) |- | Grainger, Percy || Molly on the Shore (Ierse riel) || align=center|1924 || oorspronklik vir strykkwartet of strykorkes |- | Granados, Enrique || Danse espagnole (Spaanse Dans No. 5) in E mineur || align=center|1915 || oorspronklik vir klavier: No.5 Andaluza van Danzas españolas, Op. 37 |- | Händel, Georg Friedrich || Ombra mai fu, Largo || align=center| || uit die opera Serse|- | valign="top" rowspan="2" | Haydn, Joseph || Gott erhalte unseren Kaiser || align=center|1915 || Oostenrykse Nasionale Volkslied |- | Hungarian Rondò || align=center|1945 || oorspronklik uit die Klaviertrio in G majeur, Hob.XV:25 'Sigeuner' |- | Heuberger, Richard || Midnight Bells || align=center|1923 || uit die operetta Der Opernball (1898) |- | Korngold, Erich Wolfgang || Tanzlied des Pierrot || align=center|1920 || uit die opera Die tote Stadt, Op. 12 (1920) |- | Krakauer, Alexander || Im Paradies (Paradys) || align=center|1922 || Weense volksliedjie |- | Leclair, Jean-Marie || Tambourin || align=center|1913 || oorspronklik uit die Vioolsonate No. 3 in D majeur, Op. 9, No. 3 "Tombeau"|- | Lehár, Franz || Serenade uit Frasquita || align=center|1927 || uit die operetta Frasquita|- | Liliuokalani || Aloha Oe || align=center|1925 || Hawaiïese melodie |- | Logan, Frederic Knight || Pale Moon, Indian Love Song || align=center|1923 || |- | Mendelssohn, Felix || Lied ohne Worte: May Breezes || align=center|1913 || oorspronklik vir klavier: Op. 62, No. 1 (1844) |- | Mozart, Wolfgang Amadeus || Rondo || align=center|1913 || oorspronklik vir orkes uit die Haffner Serenade, K.250/248b |- | Ethelbert Nevin || Die Bidsnoer (1898) || align=center|1917 || |-