Paula Beer (gebore 1 Februarie 1995) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Poll Diaries (2010), The Dark Valley (2014), en Frantz (2016).
Filmografie Rolprente 2010: The Poll Diaries 2014: The Dark Valley 2015: 4 Kings 2016: Frantz 2018: Never Look Away 2018: Transit
Televisierolprente 2015: Pampa Blues 2017: The 2017 European Film Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995