Jessica Boehrs (gebore 5 Maart 1980) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent EuroTrip (2004) en in die televisiereekse Storm of Love (2005), Love on Lake Garda (2006), en Kreuzfahrt ins Glück (2007).
Filmografie Rolprente 2004: EuroTrip 2006: They Know 2018: Phantompain
Televisiereekse 2005: Storm of Love 2005: Zack! Comedy nach Maß 2006: Love on Lake Garda 2007: Kreuzfahrt ins Glück
Televisierolprente 1995: Die Kreuzfahrt 2006: Après Ski Hits 2007
Video's 2004: Eurotrip: The Making of 'Eurotrip''' 2004: EuroTrip: Alternate Ending 2004: EuroTrip: Gag Reel''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu