Leonie Benesch (gebore 22 April 1991) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The White Ribbon (2009) en in die televisiereekse The Crown (2016) en Babylon Berlin (2017).

Filmografie Rolprente 2009: The White Ribbon 2013: Brüderlein Untitled Europe Project

Televisiereekse 2016: The Crown 2017: Babylon Berlin

Televisierolprente 2013: Das Jerusalem-Syndrom 2014: Die Frauen der Wikinger - Odins Töchter

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense