Die woord muis kan na een van die volgende verwys:
Muis, 'n klein knaagdier met spits neus, groot oë en ore. Muis (rekenaar), toestel wat gebruik word om met 'n rekenaar te werk. Die gedeelte van die handpalm onder die duim.
Spreekwoorde Spreekwoorde waarin die woord "muis" geruik word: So stil soos 'n muis. As die kat weg is, is die muis baas. Is jy man of is jy muis. As die muis dik is, is die meel bitter.