Charlie Trairat (gebore 19 Januarie 1993) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Girl (2003), The King Maker (2005), Mummys Island (2006), en Dorm (2006).

Filmografie Rolprente 2003: My Girl 2005: The King Maker 2006: Mummys Island 2006: Dorm 2011: Do-Nut 2011: The HZ Comedians 2015: Arpat 2016: Haunting in Japan 2017: Thailand Only

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu