Alexander Rendell (gebore 9 Januarie 1990) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Tesseract (2003), Indiana Joai: Elephant Cemetery (2003), Love Julinsee (2011), en The 4 Movie (2011).

Filmografie Rolprente 2003: The Tesseract 2003: Indiana Joai: Elephant Cemetery 2004: Evil 2011: Love Julinsee 2011: The 4 Movie 2013: H Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu