Saharat Sangkapreecha (gebore 4 Mei 1968) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Legend of Suriyothai (2001), Laddaland (2011), Together, Wan Di Rak (2012), en Suddenly Twenty (2016).

Filmografie Rolprente 1994: Koo tae song loke 2001: The Legend of Suriyothai 2011: Laddaland 2012: Together, Wan Di Rak 2012: Together 2016: Suddenly Twenty

Televisiereekse 2017: Under Her Nose

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu