Röykkä [ˈrøɥkˈkæ], is 'n dorp in Nurmijärvi, Finland. Dit is in die suide van Finland naby die Sääksjärvi-meer op sowat 45 km van die hoofstad van Finland, Helsinki, geleë. Die dorp het 'n bevolking van bykans 1 700.https://www.citypopulation.de/php/finland-uusimaa.php?cityid=0081

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Finland