duimnael|Antal Doráti (1962) Antal Doráti (Hongaars:ˈɒntɒl ˈdoraːti; 9 April 1906 – 13 November 1988) was 'n Hongaars-gebore dirigent en komponis van Joodse afkoms, wat in 1943 'n genaturaliseerde burger van die VSA geword het.
Loopbaan Doráti het poste gehou as hoofdirigent van die volgende orkeste: Ballet Russe, Musiekdirekteur (1937-1941). Amerikaanse Ballet Teater-orkes (1941–1945). Dallas Simfonieorkes (1945–48) Minnesota Simfonieorkes (1949–60) BBC Simfonieorkes (1963–66), wat hom vaarwel geroep het deur sy Simfonie in Vyf Bewegings en sy Madrigale-suite te speel. Koninklike Stockholm Filharmoniese Orkes (1966–74), saam met wie hy sy Simfonie No. 1 en sy Simfonie No. 2, "Querela Pacis" op die BIS plate-etiket opgeneem het. Hy het die orkes op sy eerste internasionale toer geneem. Nasionale Simfonieorkes in Washington, D.C. (1970–77). Detroit Simfonieorkes (1977–81) Koninklike Filharmoniese Orkes (1975–79)
Verdere leeswerk
Dorati, Antal. Notes of Seven Decades, Hodder & Stoughton, Londen, 1979. Chlupaty, Richard. Antal Dorati and the Joy of Making Music, The Antal Dorati Centenary Society, Bournemouth, 2006 Chlupaty, Richard. Antal Dorati and his Recorded Legacy, The Antal Dorati Centenary Society, Bournemouth, 2013 Chlupaty, Richard. Antal Dorati and the Joy of Making Music, The Antal Dorati Centenary Society, Bournemouth, ebook 2018
Verwysings
Eksterne skakels
Antal Doráti Amptelike webwerf
Antal Dorati Centenary Society Antal Doráti onderhoud, 3 November 1985
Kategorie:Amerikaanse dirigente Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse komponiste Kategorie:Hongaarse dirigente Kategorie:Hongaarse Jode Kategorie:Hongaarse komponiste Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1988