Die Slag van die Bismarcksee het van 2 Maart tot 4 Maart 1943 plaasgevind in die suidwestelike Stille Oseaan area tydens die Tweede Wêreldoorlog. Vliegtuie van die Amerikaanse Vyfde Lugmag en die Koninklike Australiese Lugmag het 'n konvooi Japanese skepe aangeval wat troepe vervoer het na Lae, Nieu-Guinee. Die meeste van die Japanese skepe is gekelder en troep verliese aan die Japanese kant was geweldig.

Eksterne skakels

Kategorie:Geskiedenis van Australië Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Geskiedenis van Japan Kategorie:Papoea-Nieu-Guinee Bismarcksee