Hierdie is 'n lys van noemenswaardige Namibiërs.

Aktiviste

Job Amupanda, jeugaktivis en stigter van die Affirmative Repositioning-beweging Niko Bessinger, onafhanklikheidsaktivis en politikus Pauline Dempers, menseregte-aktivis, koördineerder van die Breaking the Wall of Silence-beweging Kalla Gertze, voormalige president van die Breaking the Wall of Silence-beweging Evilastus Kaaronda, vakbondleier Veronica de Klerk, vroueregte-aktivis John Kwedhi, vakbondleier Blythe Loutit, stigter van Save the Rhino Trust Rosa Namises, politikus en vroueregte-aktivis, voormalige lid van die parlement Phil ya Nangoloh, menseregte-aktivis John Pandeni, voormalige vakbondleier en lid van die kabinet Emma Tuahepa, MIV/Vigs-aktivis

Kunstenaars

Dieter Aschenborn, natuurleweskilder en posseëlontwerper Hans Aschenborn, natuurleweskilder en illustreerder Uli Aschenborn, natuurleweskilder en beeldhouer Koos van Ellinckhuijzen, skilder, posseël- en grafiese ontwerper Tony Figueira, fotograaf Tim Huebschle, rolprentregisseur en draaiboekskrywer Adolph Jentsch, skilder Helga Kohl, fotograaf Kerry McNamara, argitek John Muafangejo, visuele kunstenaar Bridget Pickering, rolprentvervaardiger Wilhelm Sander, argitek Nǃxau ǂToma, rolprentakteur

Sakelui

Tom Alweendo, hoof van die Nasionale Beplanningskommissie Johnny Doeseb, eienaar van Eleven Arrows F.C. in Walvisbaai Monica Geingos, eerste dame en eienaar van Stimulus Investments en talle ander maatskappye Benjamin Hauwanga, eienaar van die BH groep van maatskappye Frans Indongo, eienaar van Indongo Toyota Gert Joubert, eienaar van die Erindi-wildreservaat Aaron Mushimba, mynboumagnaat Martha Namundjebo-Tilahun, Afrika-sakeleier van die Jaar, 2013 Ipumbu Shiimi, Goewerneur van die Bank van Namibië Harold Pupkewitz, eienaar van Pupkewitz Toyota, Megabuild, en talle ander maatskappye Sven Thieme, voorsitter van Ohlthaver & List Inge Zaamwani-Kamwi, uitvoerende direkteur van diamantkonglomeraat Namdeb

Diplomate

Martin Andjaba Bience P. Gawanas, kommissaris van arbeidsake van die Afrika-unie Ella Kamanya, lid van die Pan-Afrika-parlement Kaire Mbuende, diplomaat en politikus Monica Nashandi, voormalige hoë kommissaris aan die Verenigde Koninkryk

Militêre leiers

Luitenant-generaal Dimo Hamaambo, voormalige hoof van die weermag Generaal-majoor Charles Namoloh, hoof van personeel van die weermag Kolonel Erkki Nghimtina, voormalige assistentdirekteur van kommunikasie van die weermag Luitenant-generaal Epaphras Denga Ndaitwah, voormalige hoof van die weermag Luitenant-generaal John Mutwa, hoof van die weermag Brigadier-generaal Jesaya Elago Kambonde Luitenant-generaal Martin Shalli, voormalige hoof van die weermag Immanuel Shifidi, guerrillavegter Generaal-majoor Peter Nambundunga, voormalige leërbevelvoerder Luitenant-generaal Solomon Huwala, voormalige hoof van die weermag

Musici

Sally Boss Madam, musikant, liedjieskrywer The Dogg, musikant, liedjieskrywer Gazza, musikant, liedjieskrywer Jericho, kletsrymer Jackson Kaujeua, sanger Gal Level, musikant Stefan Ludik, musikant Lady May, musikant, danser Mushe Nianell, musikant Ras Sheehama, sanger Sunny Boy, kletsrymer, lirikus, liedjieskrywer

Politici

Nahas Angula, eerste minister Steve Bezuidenhout, opposisiepolitikus Clara Bohitile, adjunkminister Dawid Boois, verkose raadslid van die Berseba-kiesafdeling sedert 2010 Bernard Esau, vakbondleier, onafhanklikheidsaktivis, politikus Hage Geingob, derde president van Namibië Theo-Ben Gurirab, diplomaat en politikus, voormalige eerste minister Asser Kuveri Kapere, voorsitter van die nasionale raad Marten Kapewasha, diplomaat Moses Katjikuru Katjiuongua, politikus Katuutire Kaura, politikus Fanuel Kozonguizi, eerste president van SWANU, eerste nasionale ombudsman Nangolo Mbumba, minister van onderwys Steve Mogotsi, lid van die nasionale raad Dirk Mudge, politikus Jeremia Nambinga, opposisiepolitikus Alpheus ǃNaruseb, minister van arbeid Immanuel Ngatjizeko, minister van handel en nywerheid Sam Nujoma, eerste president van Namibië Hifikepunye Pohamba, tweede president van Namibië Ngarikutuke Tjiriange, juris en minister Andimba Toivo ya Toivo, voormalige minister, onafhanklikheidsleier Ben Ulenga, opposisiepartyleier (COD), politikus Piet van der Walt, adjunkminister Hendrik Witbooi (politikus), voormalige adjunkminister

Religieuse leiers

Leonard Auala, Christelike biskop van die Evangelies-Lutherse Ovambo-Kavangokerk (ELOK) Shekutaamba Nambala, waarnemende biskop van die Evangelies-Lutherse Kerk in Namibië (ELKIN)

Sportlui

Frankie Fredericks, Olimpiese naelloper Percy Montgomery, rugbyspeler Ali Nuumbembe weltergewigbokser Harry Simon, bokser Gaby Ahrens, Olimpiese valskutter Johanna Benson, Paralimpiese atleet Jacques Burger, rugbyspeler Trevor Dodds, gholfspeler Collin Benjamin, voormalige sokkerspeler Ricardo Mannetti, voormalige sokkerspeler en huidige afrigter van die nasionale sokkerspan Mannie Heymans, fietsryer Dan Craven, fietsryer Kees Lensing, rugbyspeler Razundara Tjikuzu, voormalige sokkerspeler

Tradisionele leiers

Nehale Mpingana, voormalige vryheidsvegter en koning van die Ondonga-gemeenskap Justus ǁGaroëb, Damara-hoofman en politikus Hosea Kutako, vryheidsvegter en Herero-hoofman Mandume Ya Ndemufayo, voormalige koning van die Kwanyama

Skrywers

Tangeni Amupadhi, joernalis Joseph Diescho (gebore 1955), romanskrywer Dorian Haarhoff, digter Alfredo Tjiurimo Hengari, politieke rubriekskrywer Gwen Lister, joernalis Sylvia Schlettwein, literêre kritikus en kortverhaalskrywer Christi Warner, uitvoeringsdigter, draaiboekskrywer Mvula ya Nangolo, digter en joernalis

Skoonheidsmodelle

Michelle McLean, voormalige Mejuffrou Heelal, liefdadigheidsaktivis Behati Prinsloo, model

Verwysings

* Namibiërs