Hierdie is 'n lys van Openbare vakansiedae in Namibië: DatumNaamRede1 JanuarieNuwejaarsdag21 MaartOnafhanklikheidsdagVier Namibië se onafhanklikheid van Suid-AfrikaPaassondag -2dGoeie VrydagPaassondag +1dPaasmaandag1 MeiWerkersdag4 MeiKassingadagHerdenking van die Slag van KassingaPaassondag +39dHemelvaartsdag25 MeiAfrikadagHerdenking van die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as die Afrika-unie)26 AugustusHeldedagHerdenking van die begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog10 DesemberMenseregtedag25 DesemberKersfees26 DesemberWelwillendheidsdag

Verwysings

Kategorie:Kultuur in Namibië Openbare vakansiedae Namibie