Andries Buyshttps://www.litnet.co.za/uj-pryse-2019-repliek-deur-andries-buys/ Besoek en opgespoor op 10/10/19 (skuilnaam - Lodewyk G. du Plessis) (gebore 1938) is 'n Afrikaanse skrywer. Sy veelbekroonde debuutroman, Die dao van Daan van der Walt, verskyn in 2018.

Biografie Oor 'n tydperk van nagenoeg 10 jaar "skryf en herskryf" hy sy roman, Die dao van Daan van der Walt. Die boek is in April 2018 bekendgestel. Hy is ook 'n voormalige regter. Sy pennaam bestaan uit 'n mengsel van sy vader se voorname en sy moeder se van.

Publikasies Die dao van Daan van der Walt (2018)

Toekennings

UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk: Debuut Eugène Marais-prys W.A. Hofmeyr-prys ATKV-Prosaprys kykNET-Rapportprys vir fiksie

Eksterne Skakels

Skrywersonderhoud Voorlesings uit Die dao van Daan van der Walt deur Nic de Jager

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaanse skrywers