Bodegraven Land 20px Nederland Provinsie 20px Zuid-Holland Munisipaliteit 20px Bodegraven-Reeuwijk Koördinate Oppervlak: - Totaal 26,58 vk km Hoogte bo seevlak -1,5 m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2023) 19 690 - Bevolkingsdigtheid 764/vk km
Bodegraven is 'n nedersetting en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Bodegraven is geleë tussen die vier grootste stede Amsterdam, Utrecht, Rotterdam en Den Haag. Die nedersetting het sowat 20 000 inwoners (2023) getel.
Tot die voormalige munisipaiteit het ook die dorpe De Meije en Nieuwerbrug aan den Rijn behoort. Sedert 2011 behoort al die dorpe tesaam tot die munisipale gebied van Bodegraven-Reeuwijk. Bodegraven is die grootste en belangrikste plek van die nuwe munisipaliteit.
Eksterne skakels Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)
Kategorie:Bodegraven-Reeuwijk Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland