Alexander Michailowitsj Anisimof (Анисимов, Александр Михайлович) (gebore op 8 Oktober 1947) is 'n Russiese dirigent.Naxos biographyBiographyIn 1995 is hy aangestel as Hoof gasdirigent van die Nasionale Simfonieorkes van Ierland.
Geselekteerde Opnames (as dirigent) Rachmaninoff: Volledige simfonieë, koraalsimfonie Die Klokke, simfoniese gedigte. NSvI.Naxos. Alexander Glazoenof: Volledige simfonieë, ballette en simfoniese gedigte. Moskou Simfonieorkes. Naxos.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Russiese dirigente